Jump to content
Wikimedia Meta-Wiki

Global rollback

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Global rollback and the translation is 81% complete.
Outdated translations are marked like this.
The following page is a translation of global policy into Afrikaans language.
Please note that in the event of any differences in meaning or interpretation between the original English version of this document and a translation, the original English version takes precedence.
This page has been developed and approved by the community and its compliance is mandatory for all projects. It must not be modified without prior community approval.
Global rollback voorwaardes & inligting
Dié bladsy beskryf die standaarde en riglyne verwant aan die gebruik van die global rollback regte opgedra aan die globale terugdraaier globale gebruikersgroep.

Global rollback is 'n gebruikersgroep toegewys deur stewards aan getroue gebruikers wat hulle toelaat om maklik nie-konstruktiewe wysigings soos vandalisme en onsin terug te draai op alle wikimedia projekte.

Om 'n global rollback te kan word moet 'n gebruiker aktief wees op anti-vandalisme aktiwiteite (soos die Small Wiki Monitoring Team) en baie van die terugdraaifunksie gebruik maak. Hulle mag, met bewys daarvan, toegang vra op Steward requests/Global permissions.

Global rollbackers wat vir 2 jaar nie by 'n enkele Wikimedia projek bygedrae het nie, se regte sal weg geneem word.

Riglyne

Die gebruik van die global rollback-funksie en ander regte vir hierdie, word gewoonlik deur plaaslike beleide beheer, indien dit bestaan.

Global rollbackers are expected to be familiar and compliant with local policies where existing. In accordance with the global rights policy, any abuse of a global user right will result in the immediate removal of that right.

Die global rollback-funksie kan in een klik die nuutste wysigings van 'n gebruiker op 'n bepaalde bladsy terugdraai. Dié funksie bestaan veral om die terugdraai van kwaad doen te vereenvoudig. Alhoewel hierdie funksie gebruik kan word om enige wysiging terug te draai, is dit dikwels ergeniswekkend vir die getrefde gebruiker as dit gebruik word om 'n legitieme wysiging ongedaan te maak. Global rollbackers moet so ver as moontlik vermy om legitieme of twyfelagtige terug te draai. Die global rollback-funksie moet nooit in 'n bewerking oorlog gebruik word nie.

Regte

Gebruikersregte wat huidens aan die global-rollbacker groep toegeken is
N Reg Beskrywing Notas
1 abusefilter-log Die misbruiklogboek bekyk Is normaalweg deel van die bevestige gebruikers gebruikersgroep
2 autoconfirmed Uitgesonder van IP-adresgebaseerde tydsafhanklike beperkings
3 editsemiprotected Wysig bladsye wat as "Allow only autoconfirmed users" beskerm is
4 ipinfo Retrieve information about IP addresses attached to revisions or log entries
5 move Skuif bladsye
6 movestable Skuif gepubliseerde bladsye
7 skipcaptcha Captcha-handelinge uitvoer sonder om die captcha te hoef oplos
8 abusefilter-log-detail View detailed abuse log entries Beheer deur plaaslike beleid op wikis, waar dié bestaan, anders deel van die sysop gebruikersgroep
9 autopatrol Laat eie wysigings outomaties as gekontroleerd merk
10 autoreviewrestore Auto-review on rollback
11 checkuser-temporary-account View IP addresses used by temporary accounts
12 oathauth-enable Enable two-factor authentication
13 patrolmarks Wys kontroleermerke in onlangse wysigings
14 rollback Rol wysigings van die laaste gebruiker wat 'n bladsy gewysig het vinnig terug
15 suppressredirect Geen aansture agterlaat by die skuif van bladsye nie
16 markbotedits Merk teruggerolde wysigings as botbywerkings Normaalweg deel van die sysop en bot gebruikersgroepe
17 noratelimit Negeer tydsafhanklike beperkings

Local policies

Gebruikers met die global rollback-reg

Sien ook

Local
groups
On Meta
Without global effects
With global effects
On some wikis
On one wiki
(except Meta)
Cross-wiki
Historical groups
Global
groups
Links in italic are separate account statuses that are not assigned through user groups.
See also: Wikimedia gebruikersgroepe

AltStyle によって変換されたページ (->オリジナル) /