Jump to content
Wikimedia Meta-Wiki

Onderwys/Oor die algemeen

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Education/Archive/About and the translation is 67% complete.
Outdated translations are marked like this.
This page is kept for historical interest. Any policies mentioned may be obsolete. If you want to revive the topic, you can use the talk page or start a discussion on the community forum.

Ons glo Wikipedia hoort in die onderwys. Wanneer studente van alle ouderdomme bydra tot Wikimedia-projekte as deel van hul leer, kry hulle beduidende 21ste eeuse vaardighede. Deur 'n verhouding tussen Onderwys en die Wikimedia-beweging, het ons die beste kans om ons doelwit te verwesenlik dat die som van alle kennis gratis vir almal in die wêreld toeganklik sal wees.

AltStyle によって変換されたページ (->オリジナル) /