Cameron Dunlop wat die Boere aan die wesfront versorg en nog in die oorlog vanwee sy werk by die Uitvlugt-peshospitaal in Kaapstad aan builepes beswyk; die lewenslustige "dr." Tewie Wessels,
Vrystater en mediese student aan die Universiteit van Edinburgh, wat met die uitbreek van die oorlog na Suid-Afrika terugkeer ten einde by die Boeremagte aan te sluit, net om in Februarie 1902 naby Vanrhijnsdorp te sneuwel; die verdwene gebeentes van Boerekommandant Gideon Scheepers en Britse kaptein Thomas Nesham, waarby hul soekende moeders betrek word; Robert Poore, die hoofprovoos van die Britse leer in Suid-Afrika, wat eintlik meer bekend was vir sy talente met 'n krieketkolf; en vele meer, genoeg om 'n mens gesond te dokter.
Vandaar dat gebruiksgevalle onder (1) vermeld word wat in der waarheid onder (2) tuishoort, byvoorbeeld Iouter Karoo, Iouter
Vrystater, sy Ioutere karakter, Ioutere gedigte; Sy werk is nooff Iouter beredeneer nie.
Ten eerste het die oorgawe van generaal Marthinus Prinsloo met 4 400
Vrystaters werklik plaasgevind.
Hierdie 'eksotiese' vrugte was 'n eienaardigheid vir ons
Vrystaters met ons waatlemoene, pruime, kersies en perskes!
Het die beswaardes teen hierdie tyd gewoon vrede gemaak met die skynbaar onvermydelike, of speel die nuwe geillustreerde nommerplaat, wat in 2002 'n nuutjie vir
Vrystaters was, dalk 'n bepaalde rol by die relatiewe gebrek aan hemude taalprotes?
Serfontein se essays is dikwels 'n optekening van die "klein-geskiedenisse" van Suid-Afrikaners, heel dikwels van
Vrystaters. Van vroeg in haar oeuvre is daar ook by Krog 'n belangstelling in die verwerking van historiese gegewens.