In line 7 of figure 4, it is common to prefer
noop actions for supporting a proposition (if possible) because the relaxed plan is likely to include fewer extraneous actions.
Weliswaar is dit nie presies 'n metafoor nie, maar 'n rustige aand in die stad
noop Xuma in Mine Boy (Abrahams) om te dink, "It was like being home in the country again".
Ewe moeilik oro te volg is die argument in versreel 4 van dieselfde BT-strofe, naamlik dat die grysheid van die bewolktheid en mistigheid 'n mens
noop oro "maar" te "vergewe".
Otherwise, so long as there is a blank cell, the only legal action is
noop.
'n Uitspraak soos hierdie
noop die leser om te vra: Berus kunstenaarskap slegs in die konseptualisering van die kunswerk?
Eersgenoemde is werklik snaaks en laasgenoemde wil die leser
noop om uit skone deernis en empatie te lag-hull oor Tajaat met die swaarkry ingeets om haar mond en oe-"Patroon op patroon op patroon van swaarkry".
Think "napp" and "
noop." This, according to Mike Perkins, Lane County's integrated vegetation manager and, thus, well-versed on county streets and roads.
Die leegheid in die spieelbeeld
noop die kyker om deur die bundel 'n reis te onderneem om langsamerhand die gestalte van die spreker in die spieel te eien.
Dit
noop hom dus om persoonlik te verskyn en self sy bestaan en betroubaarheid te bevestig.
Binne konteks sou die keuse van hierdie naam 'n projeksie kon wees van die hoofpersoon se persoonlike situasie waarmee verwys word na die tydelike en figuurlike dood van "die een / eintlike / ware ek", terwyl haar geheueverlies haar
noop om die identiteit van "'n ander ek"--as alter ego--te moet aanneem.
Dit is dikwels die ervaring aan eie lyf wat die migrant
noop om die pen op te neem, of in die geval van rolprente, die regisseur-as-migrant die keuse laat maak om die eie of verbeelde ervarings en leefwyses te verfilm.